Slide background

WILDPLAASBESTUURKURSUS

GameWays streef daarna om toekomstige wildplaasbestuurders opleiding te gee in al die belangrike fasette waaruit wildplaasbestuur bestaan. Ons vind dat daar 'n groot leemte is aan praktiese ondervinding onder nuut opgeleide wildplaasbestuurders sowel as nuwe plaaseienaars.

Gedurende die verloop van die kursus plaas ons klem op beide die praktiese sowel as teoretiese opleiding. GameWays se hoof doelwit is om nuwe wildplaasbestuurders aan die mark beskikbaar te stel wat ervare, opgelei, vaardig, selfversekerd en verantwoordelik is.


WILDPLAASBESTUUR KURSUS VIDEO



Laai 'n aansoek vorm af, deur op die skakel te klik.

Klik hier om af te laai

"I am not a product of my circumstances. I am a product of my decisions." - Stephen Covey