Slide background

KURSUSDATUMS & PRYSE

WILDPLAASBESTUURKURSUS: (21 Dae) 18-40 Jaar

Datums en Pryse

  • 5 Januarie tot 26 Januarie 2019 Wildplaasbestuurkursus - R19 750 (Reeds aan die gang)
  • 4 Mei tot 25 Mei 2019 Wildplaasbestuurkursus - R19 750
  • 17 Augustus tot 7 September 2019 Wilplaasbestuurkursus - R19 750

Wild Helikopter Vlug koste beloop R 600 (Opsioneel)

JUNIOR NATUURBEROEPSKURSUS: (7 Dae) (Tydens skoolvakansie) 14-19 Jaar

Datums en Pryse

  • 23 Maart tot 30 Maart 2019 - Natuurberoepskursus - Hoërskool skoliere - R6 900
  • 15 junie tot 22 Junie 2019 - Natuurberoepskursus - Hoërskool skoliere - R6 900
  • 29 Junie tot 6 Julie 2019 - Natuurberoepskursus - Hoërskool skoliere - R6 900
  • 21 September tot 28 September 2019 - Natuurberoepskursus - Hoërskool skoliere - R6 900
  • 7 Desember tot 14 Desember 2019 - Natuurberoepskursus - Hoërskool skoliere - R6 900

Wild Helikopter Vlug koste beloop R 600 (Opsioneel - onderhewig aan Besprekings)

TEEN-WILDSTROOPKURSUS (ANTIPOACHING): (30 Dae) 18-30 Jaar

2019 Datums en Pryse

  • 30 Januarie tot 27 Februarie 2019 – Teenstroopkursus – R 29 850
  • 13 Julie tot 10 Augustus 2019 – Teenstroopkursus – R 29 850

Alle kursusse en kursus datums is onderhewig aan besprekings


KREDIETKAARTFASILITEITE

Studente wat oor kredietkaartfasiliteite beskik kan dus reël om die kursus af te betaal oor ‘n periode van 3 tot 12 maande.


Laai 'n aansoek vorm af, deur op die skakel te klik.

Klik hier om af te laai

"The worst days of those who enjoy what they do, are better than the best days of those who don’t." - E. James