Slide background

BOME

BOME TEENWOORDIG BY GAMEWAYS:

Bome is belangrik in 'n ekologiese stelsel. Sommige wildediere is aanklik (afhanklik) van bome vir hulle voortbestaan. Wild verkies sekere bome en dele van daardie bome bo ander. Boom kennis is kri es (Krities) om ingeligte besluite oor wild te maak.

Identifikasie (Hoe om bome te identifiseer)

Weidingswaarde (hoog, gemiddeld of laag)

Acacia burkei
Acacia caffra
Acacia erioloba
Acacia erubescens
Acacia hebeclada
Acacia karroo
Acacia mellifera
Acacia nigrescens
Acacia senegal
Acacia sieberiana
Acacia tortilis
Aloe marlothii
Boscia albitrunca
Boscia foetida
Burkea africana
Combretum apiculatum
Combretum collinum
Combretum hereroense
Combretum imberbe
Combretum molle
Combretum zeyheri
Commiphora pyracanthoides
Croton gratissimus
Dichrostachys cinerea
Dombeya rotundifolia
Dovyalis caffra
Ehretia rigida
Euclea crisp a
Gardenia volkensii
Grewia bicolor
Grewia flava
Grewia flavescens
Grewia monticola
Grewia occidentalis
Gymnosporia senegalensis
Indigofera melanadenia
Ozoroa paniculosa
Peltophorum africanum
Piliostigma thonningii
Rhus pyroides
Rhus tenuinervis
Salvadora australis
Sclerocarya birrea subsp. caffra
Terminalia sericea
Ximenia caffra
Ziziphus mucronata
Swartapiesdoring
Gewone haakdoring
Kameeldoring
Blouhaak
Trassiebos
Soetdoring
Swarthaak
Knoppiesdoring
Driehaakdoring
Papierbasdoring
Haak-en-steek
Bergaalwyn
Witgat
Stikwitgat
Wildesering
Rooiboswilg
Varierende boswilg
Kierieklapper
Hardekool
Fluweelboswilg
Raasblaar
Gewone kanniedood
Laventelkoorsbessie
Sekelbos
Blompeer
Keiappel
Deurmekaarbos
Bloughwarrie
Bosveldkatjiepiering
Witblaarrosyntjie
Skurwerosyntjie
Rosyntjiebos
Vaalrosyntjie
Kruisbessie
Rooipendoring
Limpopo-kriedoring
Harpuisboom
Huilboom
Kameelspoor
Gewone taaibos
Krulblaartaaibos
Smalblaarmosterdboom
Maroela
Vaalboom
Suurpruim
Wag-n-bietjie