Slide background

BESPREKINGS

HOE OM TE BESPREEK:

  • 1.) Vind uit of daar nog plek beskikbaar is vir die kursus waarin jy belangstel deur ‘n epos of whatsapp boodskap te stuur aan ons kantoor.

  • 2.) Laai die aansoek vorm af, deur op die skakel te klik. Klik hier om af te laai

  • 3.Betaal jou deposito (50% van die kursus fooi) aan GameWays (PTY) LTD. Die bank besonderhede sal op die aansoek vorm wees. Gebruik die student se naam en van as verwysing.

  • 4.) Voltooi die vorm en stuur dit met die bewys van betaling per epos of fax.

  • 5.)Ongeveer ‘n week voor die kursus sal daar ‘n whatsapp groep gestig word. Hier kan mede studente mekaar ontmoet en saam ry geleenthede bespreek.

  • 6.) Die balans van die kursus gelde is betaalbaar met kursus aanvang.

BOEKE WAT ONS AANBEVEEL:

  • Veldbestuur: Beginsels en Praktyke – Fritz van Oudtshoorn (ISBN 978-1-920217-56-3) – BRIZA
  • Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudtshoorn (ISBN 978-1-920217-34-1) - BRIZA
  • Fotogids tot Bome van Suider-Afrika - Braam & Piet van Wyk (ISBN 978-1-920217-05-1) - BRIZA
  • Game Ranch Management (Sixth Edition) - J. du P. Bothma (ISBN 978-0-627-03346-9) - Van Schaik Publishers
  • Wildplaas-Bestuur (Vierde Uitgawe) - J. du P. Bothma (ISDN 978-062702531-0) - Van Schaik Uitgewers
  • The New Game Rancher – Pamela & Peter Oberem (ISBN 978-1-920217-62-4) – BRIZA


LYS VAN GRAS & BOME:

Klik hier om ‘n lys te sien van Grasse en Bome in die GameWays opleidings gebied. Die wat wil kan hulle self vergewis van hierdie spesies.
Lys Van Grasse Lys Van Bome