Slide background

Gameways Natuurkursusse

Maak gereed vir ’n baie spesiale en onvergeetlike ervaring in die natuur! Kies ’n toekoms in die wild en natuur bedryf vir ’n kwaliteit lewe weg van die stad se gejaag. Indien jy ‘n liefde & passie het vir wilde diere en die veld, is hierdie kursus vir jou! Hierdie kursus beloof om jou uitkyk op die natuur en die bewaring daarvan vir altyd te verander. Moet dit nie misloop nie!

Vir meer inligting, klik op een van die skakels hieronder

KURSUS VIDEO’S

Kyk gerus na hierdie videos om te hoor wat vorige studente se ervaring rakende GameWays se uitstekende kursus was.

“The only way to do great work is to love what you do. If you haven't found it yet, keep looking. Don't settle.” - Steve Jobs (Founder of Apple)